Tweekamp

Gedurende 2017 het ‘n klompie van ons atlete aan die NVS Tweekampkampioenskappe deelgeneem en goeie prestasies behaal. Na afloop van dié byeenkoms is 4 atlete in die NVS-span opgeneem en het aan die SA Tweekampkampioenskappe te Paarl gaan deelneem.

Anja van der Merwe, Erhardt van den Berg, Franna van Niekerk, Meyer van der Merwe