Tennis

In 2016 het ons spanne uitstekend tydens ligawedstryde van die Fezile Dabi-streek gevaar! Rooies wen 10 uit hul 12 wedstryde (o.a. teen KHS, Parys, SHS, AHS Sasol en Heilbron).

Die volgende spelers is vir die Fezile Dabi-span gekies:

0/17's: Danica van Zyl, Anne-Marie Behrens,
Lettie van Zyl, Heinrich Boshoff, Jaco Theron & Calvine Mollentze

0/19's: Natalie Rosslee, Christi Louw, Johané du Toit, Gustav Boshoff & HW van Zyl

0/15's: Lezanne Geldenhuys, Christelle van Zyl, Johané van Coller, Lucille Bray
(reserwe), Joos Theron & Jamie van Wyk.


Die volgende spelers het die Fezile Dabi-span in Augustus verteenwoordig en baie goed gevaar:

0/17's: Anne-Marie Behrens, Lettie van Zyl,
Christelle van Zyl, Johané van Coller,
Jaco Theron, Joos Theron & Jamie van
Wyk

0/15's: Edrich Slabbert & Devon Jordaan.


LIGAWENNERS in die Fezile Dabi-streek 

1ste SEUNSPAN (0/19 A): HW van Zyl (kapt), Gustav Boshoff, Wernich Strauss & Jannie van Niekerk

1ste DOGTERSPAN (0/19 A): Natalie Rosslee (kapt), Danica van Zyl, Christi Louw & Anne-Marie Behrens

0/15 A-SEUNSPAN: Joos Theron (kapt), Jamie van Wyk, Edrich Slabbert & Devon Jordaan

0/15 A-DOGTERSPAN: Lezanne Geldenhuys (kapt), Amy van Biljon, Christelle van Zyl & Johané van Coller

Tokkie Samuels Tennis Akademie:

Rooiskool is tans bevoorreg om die dienste van die Tokkie Samuels Tennis Akademie op ons terrein aan te bied. 
Die Tokkie Samuels Tennisakademie op ons skoolterrein bied hoogs gekwalifiseerde tennisafrigting aan alle ouderdom leerders.   

Tans is 3 van die 5 bane by Rooiskool met Spreiligte toegerus wat dui op die erns wat ons het met tennis op Rooiskool in samewerking met die Tokkie Sameuls Tennisakademie.