Swem

Noord-Vrystaat Swemkampioenskappe 2017:

Rooiskool se 17-19 jaar meisiespan was die algehele wenners.

7 swemmers is deur na die Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe.

swem

Deelnemers aan Vrystaat Interhoër Swemkampioenskappe:

Leané Jordaan, Johané Botha, Telize Sevenster, Stefan Kriel, Anja van der Merwe, Meyer van der Merwe, Janet van Niekerk

Rooies swem

Vlak 2 & 3 swemmers

Die drie swemmers van Rooiskool het vir die SA swem vlak 2 & 3 gekwalifiseer. Meyer vlak 3 en Anja en Telize vlak 2. Valsrivierswemklub het klere aan hulle oorhandig vir die prestasie. Foto: Telize Sevenster, Meyer van der Merwe en Anja van der Merwe