Rugby

0/19A Griffons Ligawenners 2017

Die Rooies het vanjaar skitterende rugby gespeel, voorwaar ‘n seisoen waarop sy ondersteuners baie trots is.  Die eerstespan het agt vriendskaplike wedstryde gespeel waarvan hulle slegs een verloor het.

Tydens die Aprilvakansie is die Rooies ook aangewys as die wenners van die Vryheidtoernooi. Wat die liga betref het die eerste span uitstekend gevaar die liga die tiende keer te wen.

 

Griffonspelers 2017

 

 

Griffonspanne