Lewensredding

Ons lewensredders vaar uitstekend op die Vrystaatkampioenskappe 2016 in Bloemfontein deur 9 goud, 9 silwer en 3 brons medaljes te verower.

By die SA Lewensreddingkampioenskappe te Durban neem Wilmari Crous en Anja en Meyer van der Merwe vir die Vrystaat deel. Tydens hierdie kampioenskappe wen Anja 2 silwer medaljes.

Lewensredding
Anja van der Merwe, Meyer van der Merwe en Wilmarie Crous