Landloop

landloop

‘n Klompie van ons atlete neem deel aan landloop te Riebeeckstad.  Engeli Nel (Junior Women 6 km) het die skool verteenwoordig by die Vrystaat Landloopkampioenskappe te Bloemfontein sowel as by die SA Landloopkampioenskappe te George.