Krieket

Seunskrieket

Krieket
Eerste krieketspan

Vrystaat Plattelandspanne

Meisieskrieket

Meisies Krieketspan

Vrystaat Plattelandspelers

RI-MA SPORTS krieketakademie

RI-MA Krieketakademie word by Rooiskool gehuisves onder leiding van Riaan Cronjé. Riaan is ook betrokke by Rooiskool se krieket en daar is groot planne vir die toekoms vir ons krieket. Riaan rig alle ouderdome seuns en meisies in krieket af.

Riaan het die volgende krieketkwalifikasies:

  • Vlak 3 krieket SA afrigtings sertifikaat in 2014 gekry
  • 5 jaar Vrystaat meisies onder 19 afrigter
  • 1 jaar Vrystaat seuns onder 15 afrigter
  • 1X jaar Vrystaat onder 13 seuns keurder
  • 1 jaar Vrystaat onder 15 seuns keurder
  • 5 jaar Vrystaat meisies onder 19 keurder
  • Knights onder 17 kamp bygewoon as afrigter.
  • 3 jaar Coaches developer (bied die vlak 1 afrigtingskursuse aan.) en monitor en teken af  vlak 1 en 2 praktiese afrigting.
  • 2 jaar aangestel deur Vrystaatkrieket as Hub hoofafrigter Kroonstad.

 

Die Krieketakademie rig tans al 6 jaar af  aan individue vir indivuele ontwikkeling.

Laerskoolvlak afrigting vanaf 2007 in Kroonstad (10 Jaar)

Riaan se hoogste vlak krieket wat hy gespeel hetwas vir Gauteng Korrektiewe Dienste span in 2004.

Ri-Ma Sports cc
Riaan Cronje
Cell: 0844655521
Email adress: rimasports@telkomsa.net
Web page: www.rimasports.co.za
CC Reg Number: 2011/067487/23