Ons skool

 

 

Visie:

Ons visualiseer die Afrikaanse Hoërskool van Kroonstad as ń toonaangewende skool van die Noord – Vrystaat en die Vrystaat.

Missie:
Om Leerders in totaliteit omhoog te lei deur opvoeding van die hoogste gehalte te lewer. Die onderwys sal deur medium van Afrikaanse geskied met verdere uitgangspunte, opvoeding met ń Christelike karakter en ń Christelike lewens- en wêreldbeskouing.

Strewe:

Ons strewe daarna om hierdie missie te bereik deur :

– Hoë gehalte opvoeding en onderwys met Afrikaans as taalmedium te verskaf deur bekwame professionele opvoeders wat erkende opvoedkundige beginsels toepas. ​