Redenaars en Debat

Die redenaars het verlede jaar weer entoesiasties aan verskeie aktiwiteite deelgeneem. Tydens die ATKV Redenaarskompetisie se streeksuitdunne, het SJ Wessels, Anroné van Tonder, Anlu Keeve, Marissa Wessels, Carol-Ann Koekemoer en Annabella Zitzke in die Junior Afdeling deelgeneem en Marlize Nel, Petria Liebenberg, Christiaan Doubell en Nadine Oelofse in die Senior Afdeling. Petria, Anroné, Marlize en Annabella het deurgedring na die halfeindrondte: Vrystaat. 

Redenaars
ATKV Redenaarskompetisie Halfeindrondte deelnemers
Redenaars
ATKV-Redenaarskompetisie Streeksuitdunne deelnemers