Koor

Rooies se koor het aan die SA Skole Eisteddfodd Koorkompetisie van die Fezile Dabi-distrik gaan deelneem en weggestap met twee
1ste plekke! 
 
 

Lekker koorkamp te Vrystaat Safari's

Rooiskool het 'n gemengde koor. Heelwat van ons koorlede is ook deel van die Noordwes Jeugkoor.