Dramatiese Kunste

Drama

Dramatiese Kunste bly ʼn gewilde vak en is ʼn goeie belegging vir leerders wat verder gaan studeer – dit maak nie saak in watter rigting nie. Baie studente wat in verskillende rigtings studeer, het deur die jare getuig hoe die kommunikasievaardighede wat hulle geleer het, hulle met hulle studies gehelp het.