Koshuis

Arbeidsvreugde Koshuis

Arbeidsvreugde koshuis bestaan uit ‘n seuns- en dogterskoshuis. Die terrein en geboue is in ‘n puik toestand.
Die koshuis bied ‘n huislike omgewing aan leerders.


Ons bied ‘n busdiens op Maandagoggende en Vrydagmiddae vir koshuisleerders van en na Riebeeckstad teen ‘n billike prys.

Middagetekaartjies @ R40 per dag kan by die finansiële kantoor gekoop word, wat 'n middagete en studie insluit.

 

koshuis

Lugfoto's vergunning van Remi Coetzee Fotografie