Olimpiades en Wiskunde


Leerders neem deel aan die volgende en presteer uitstekend:

Afrikaans-Ekspo
Fisiese Wetenskap Konvensie
SAASTA Natuurwetenskap Olimpiade
Global Wiskunde Olimpiade
AMESA Wiskunde Olimpiade
Bio Science Wiskundige Geletterdheid Olimpiade
Vrystaat Wiskunde spanne
Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade
Universiteit van Pretoria Wiskunde Olimpiade
“Hip2b2 - I-think”
WOW Spelfees
Bio Science Global Olimpiade

Wêreldkennis Olimpiade

 

WISKUNDE:

By Rooiskool is Wiskunde baie belangrik, omdat meeste studierigtings en beroepe Wiskunde vereis.

Rooiskool bied Gevorderde Program Wiskunde aan vir gr. 9 tot gr. 12-leerders in Kroonstad en omgewing.
Dit word sterk aanbeveel vir alle B.Sc en B.Comm sowel as Aktuariële studies en Ingenieurswese.

Alpha Wiskunde word ook as ‘n ekstra vak by Rooiskool aangebied.

 

WISKUNDIGE OLIMPIADES:
Lumé van der Merwe eindig onder die top 10 in die Vrystaat met AMESA Wiskunde Olimpiade

Clarissa de Jonge en Hanno Kriel eindig onder die top 50 in die Vrystaat met AMESA Wiskunde Olimpiade.

 

ATKV-Spelathon:

Vrystaatrondte: 4 leerders onder die Top 10

Nasionale rondte: 2 leerders neem deel en een leerder behaal 'n 3de plek.