Gasvryheidstudies


Rooiskool bied Gasvryheidstudies as ‘n vak aan en beskik oor ‘n eie restaurant - die Ernst Behrens Restaurant.


Opleiding is van hoogstaande gehalte en menige leerder, het na skool uitstekende prestasies in die Gasvryheidbedryf behaal.
Dit is ‘n praktykgerigte vak wat leerders vaardighede aanleer wat hulle dadelik na skool kan gebruik.