Uitslae en Prestasies

Rooiskool behaal weereens 'n 100% slaagsyfer!

JC Cordier het 7 onderskeidings en is ook onder die top 50 van die Vrystaat

  • Christiaan Doubell, Sharné du Plessis en Simoné du Plooy spog ook met 7 onderskeidings elk
  • CJ Barnard en Waldo Wessels het elkeen 6 onderskeidings
  • 5 onderskeidings: Petria Liebenberg, Sophia Rademeyer, Christi Louw, Carmen Basson, Nadine Oelofse
  • 4 onderskeidings: Sharon du Plessis,
  • 3 onderskeidings: Jaco Potgieter, Michaela Dippenaar, Soso Matube, Natalie Rosslee

16 leerders behaal elk 2 onderskeidings
25 leerders behaal elk 1 onderskeiding


138 vakonderskeidings is behaal.
3 Afrikaans, 13 Engels, 11 Wiskunde, 9 Wiskundige Geletterdheid, 45 Lewensoriëntering, 7 Rekeningkunde, 11 Ingenieursgrafika en Ontwerp, 4 Fisiese Wetenskappe, 1 Besigheidstudies, 1 Rekenaartoepassingstegnologie, 7 Drama, 2 Alpha Wiskunde, 11 Lewenswetenskappe, 13 Gasvryheidstudies


69% leerders behaal universiteitstoelating
n Verdere 30% kan gaan studeer vir n diploma.

Akademie

JC Cordier is onder die Top 50-leerders in die Vrystaat.

Akademie

Tydens die Departement van Onderwys - Fezile Dabisdistrik se "Well done function" het Rooiskool se onderwysers met 'n rits toekennings weggestap. Rooiskool het ook 'n goue toekenning ontvang vir 'n skool met 100%-slaagsyfer

Voor: mnr. Willem Schutte 2de plek Rekeningkunde, mej. Thea Steenekamp 1ste plek Afrikaans Huistaal, mnr. Anton Janse van Rensburg skoolhoof, mej. Chrisma van Niekerk 2de plek Wiskunde, mev. Marchien Otto 2de plek Wiskunde, mev. Suzelle Strydom 1ste plek Gasvryheidstudie,

Agter: mej. Yolandi de Villers 1ste Engels Add.taal, mev. Marthie Kleynhans 1ste Afrikaans Huistaal en 3de Lewensoriëntering, mev. Lizelle van Tonder 1ste Engels Add.taal, mev. Juanita Kriel 2de Wiskunde, mev. Wilneldi Olivier 3de Rekenaartoepassingstegnologie, mev. Marié Eloff 1ste Afrikaans Huistaal, mev. Madaleine Erasmus 1ste Afrikaans Huistaal