Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad staan tradisievas en trots sedert 1957.
Met akademie as ons passie, en werk veredel as ons leuse, het ons geen gelyke nie. Die koshuis is die hartklop van ons skool en ons sportgronde ons vertoonvenster.
Rooiskool gee jou kindwees vlerke vir grootmenswees.